Mandy
June 2, 2016
    

Dankie linda vir julle puik en vinnige diens sal almal wat gap wil vat aanbeveel na julle toe. Baie gelukkig en trots op julle diens en linda jy spesifiek help my so gou gou. Het met my eerste seuntjie tweejr trg geclaim niks probleme gehad nie, nou weer met tweede een en weer niks issues nie. Julle by trulogic is tops. BAIE DANKIE!!