Rosa
October 29, 2015
    

Hallo Linda

Jy is darem sharp om dr xxxxx se rek op te tel, ek dog ek wag vir narkotiseer se rek en so spring jy my toe voor, soos ek al gese het, daar moet meer mense soos jy wees wat regtig sy JOB ken en ek bedoel dit dankie, ek weet jy en Kathleen is 'n finominale span.

Groete vertrou jy het jou naweek en springbokke geniet.