Pierre
January 22, 2018
    

Hello Marius.
Wil net gou noem eks baie beïndruk met jul goeie diens. Linda is op haar kop en het tot na ure oor die naweek vir my op hoogte gehou met my claims. Hoed af vir haar.

Ek verwys klomp mense na julle toe as die geleenthede opduik.